10 June, 2010

Het jy geweet?

Bedrae wat bepaalde staatsdepartemente aan munisipaliteite skuld:

• R164 miljoen deur die Departement van Verdediging en Militêre Veterane

• R133 miljoen deur die Departement van Korrektiewe Dienste

• R116 miljoen deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens

• R87 miljoen deur die Departement van Justisie en Konstitusionele Ontwikkeling

• R43 miljoen deur die Departement van Binnelandse Sake

• R28 miljoen deur die Departement van Openbare Werke

No comments:

Post a Comment

Comment here
Lewer hier kommentaar