22 November, 2010

Openbare Diens-uitsaaiwetsontwerp

DA vra dat konsep van wetsontwerp teruggetrek word

Die DA het gevra dat die Wetsontwerp onvoorwaardelik teruggetrek moet word omdat dit té veel problematiese bepalings bevat, onder meer die sentralisering van die beheer oor die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SABC) in die hande van die Minister van Kommunikasie, en die instelling van ’n persoonlike inkomstebelasting van 1 persent, al het die Tesourie reeds aangedui dat dit hoegenaamd nie lewensvatbaar is nie. Lees meer ...

Click here to read English text

No comments:

Post a Comment

Comment here
Lewer hier kommentaar