20 March, 2011

ANC se kiesers nie lus vir stem

2011-03-20 08:56
Jan-Jan Joubert

Johannesburg - Kiesers in opposisiewyke is oor die algemeen meer ywerig om te stem in 18 Mei se verkiesing as kiesers in wyke waar die ANC ’n meerderheid het, blyk uit die statistieke vir die twee pas afgelope registrasienaweke.

Dit geld byna oral in die land behalwe KwaZulu-Natal, waar die ANC met ’n reuse-registrasiepoging vorendag gekom het.

Politieke waarnemers hou die registrasiesyfers altyd fyn dop omdat dit aandui presies hoeveel mense op presies watter plekke geregistreer het. Dis ’n vroeĆ« aanduiding van wie in ’n verkiesing gaan groei: die regering of die opposisie. Lees verder: nuus24 ...

No comments:

Post a Comment

Comment here
Lewer hier kommentaar