19 April, 2011

Wegblystem hou sleutel

2011-04-14 23:00
Tim du Plessis

Soos die rooi kar altoos elke Sondag die Grand Prix gewen het, so wen die party in groen, geel en swart elke verkiesing in Suid-Afrika.

Die verkiesing op 18 Mei sal nie anders wees nie. Die ANC sal steeds die meeste munisipaliteite in die land beheer.

Tog is daar tekens dat 18 Mei dalk net die begin van ’n keerpunt kan wees. Lees verder: Beeld ...

No comments:

Post a Comment

Comment here
Lewer hier kommentaar