12 April, 2011

Zuma: Stem ANC ‘en geseënd sal jy wees’

2011-04-09 08:42
Helga van Staaden

Port Elizabeth - Pres. Jacob Zuma het Vrydag stofwolke in Port Elizabeth losgedans om apatiese kiesers te oortuig dat sy “geseënde” party die beste keuse is in die munisipale verkiesing.

Zuma se blitsbesoek aan die Baai volg kort op uitsprake van Zwelenzima Vavi, president van Cosatu, dat die ANC ’n nederlaag in die Nelson Mandelabaai-metro kan ly.

Kiesersapatie blyk ’n groot bron van kommer vir die ANC te wees. Lees verder: nuus24 ...

No comments:

Post a Comment

Comment here
Lewer hier kommentaar