30 April, 2011

'Deel jul grond, boere’

2011-04-29 23:00
Lizel Steenkamp en Liesl Peyper

As boere die meerderheid van hul grond aan die armes afstaan, het hulle geen rede om misdadigers of plaasaanvalle te vrees nie, het mnr. Julius Malema, ANC-jeugleier, gisteraand gesê. Lees verder: Beeld ...

No comments:

Post a Comment

Comment here
Lewer hier kommentaar