03 May, 2011

'Jesus was ’n kommunis, Hy voed 5 000 mense'

2011-05-02

Kaapstad. – “Jesus was ’n kommunis”, “God het pres. Jacob ­Zuma as staatshoof gesalf” en die ANC, die vakverbond Cosatu en die SAKP is die “Heilige Drie-eenheid”, het ’n pastoor gistermiddag op die regerende alliansie se Werkersdagbyeenkoms in Athlone verklaar. Lees verder: nuus24 ...

No comments:

Post a Comment

Comment here
Lewer hier kommentaar