“Dit is ’n geweldige ironie dat Suid-Afrika die mees herverspreidende staat in die ontwikkelende wêreld is, maar ook een van die ongelykstes. Hoe meer ons deur die fiskus herversprei, hoe meer lyk dit of ons dié ongelykheid inburger. Die probleem is dat die armes in armoede opgesluit is. In plaas daarvan om die kern van die saak aan te pak, word die simptome behandel.”
Helen Zille, in haar onlangse aanlyn-nuusbrief Suid-Afrika Vandag: “Agt dinge wat ons moet doen om armoede te oorwin”
11 September, 2010
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment
Comment here
Lewer hier kommentaar