2011-05-06
Philda Essop
Khayelitsha - Rassisme is soos ’n “Berlynse muur” wat gemeenskappe in Kaapstad verdeel.
Mnr. Fikile Mbalula, die ANC-hoof van organisasie en mobilisasie, het gister dié boodskap gehad vir honderde ANC-vrywilligers wat die O.R. Tambo-saal hier volgepak het. Lees verder: Die Burger
[Lees ook "Zille stippel ANC-strategie uit"]
No comments:
Post a Comment
Comment here
Lewer hier kommentaar