Die regering moet werkskepping vir jeugdiges steun
Die DA-jeug het onlangs ’n memorandum aan die Bedryfshoof van die Parlement, mnr. Tango Lamani, oorhandig en die Parlement versoek om die geleidelike bekendstelling van ’n jeug-loonsubsidie spoedeisend ’n hoë prioriteit te gee. ’n Jeug-loonsubsidie sal die wesentlike koste van indiensneming verlaag, en potensieel sonder ’n loon-aanpassing of wysiging van diensvoorwaardes honderde duisende werkgeleenthede skep, sê Makashule Gana, die leier van die DA-jeug. Lees meer ...
Click here to read English text
29 November, 2010
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment
Comment here
Lewer hier kommentaar