DA verwelkom die opheffing van die moratorium
Die DA verwelkom die opmerkings van Gugile Nkwinti, die Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, oor die regering se voornemens om die moratorium op plaasekwiteitskemas (PESe) op te hef. Die PESe is ’n grondhervormingsmodel wat behels dat die staat aandele in kommersiĆ«le plase namens die plaaswerkers wat daarop werk, verkry. Die DA sal die Departement se inwerkingstelling van die program steeds bly monitor om te sorg dat grondhervorming in Suid-Afrika vir alle belanghebbendes ’n wen-wen-situasie word. Lees meer ...
Click here to read English text
22 November, 2010
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment
Comment here
Lewer hier kommentaar