Die Demokratiese Alliansie is verbind tot uitnemende dienslewering. Saam kan ons berge versit. The Democratic Alliance is committed to service excellence. Together we can move mountains. SAVE KOUGA. VOTE DA ON 18 MAY 2011

Click
here if you have any comments about the Democratic Alliance in the Jeffreys Bay region.

Tuisblad/Home Page


Posted by Picasa
Jeffreys Bay at dawn

DAtanet heet u hartlik welkom by die spreekbuis van die Demokratiese Alliansie van die Jeffreysbaai-omgewing.

The purpose of DAtanet is to provide a channel of communication between the Democratic Alliance of the Jeffreys Bay region and interested folk in our community in view of the 2011 municipal election.

DAtanet se funksie is dus enersyds om allerlei plaaslike politieke nuus aan u te bring. Conversely, DAtanet casts its net further afield i.e. websites, newspapers and news agencies. It aims to bring you fresh party news.

However, DAtanet does not provide one-way communication only. Readers are also encouraged to post their ideas and comments and gripes. After all, the party bigwigs must be made aware of what the views of the people at ground level are.

DAtanet gebruik Afrikaans sowel as Engels. Berigte word egter nie vertaal nie. Ons kán mos beide tale verstaan – soos dit goeie Oos-Kapenaars betaam!

Terloops, vanwaar DAtanet?

Die blog heet DAtanet omdat dit (a) die akroniem vir “Demokratiese Alliansie” (DA) insluit, (b) dui op feitelike inligting wat deur middel van die blog aan belanghebbendes oorgedra word, en (c) ewe goed in Engels en Afrikaans gebruik kan word.

Daar is aanvanklik getwyfel oor die toepaslikheid van die benaming omdat die persepsie bestaan dat die begrip “data” normaalweg verband hou met syfers/getalle/hoeveelhede waarvolgens bepaalde afleidings in wetenskaplike verband gemaak word. Volgens die Concise Oxford Dictionary kan dit egter naas “quantities or characters operated on by a computer etc.” ook verwys na “known facts or things used as a basis for inference … in scientific, philosophical, and general [context]. Howzzat for modifying a concept to suit one's purpose ...?

Die “net” is sommer uit pure wintiegeit bygevoeg, maar ook darem omdat die blog poog om sy net wyer as ons onmiddellike omgewing te span.

DAtanet word deur dr. Barry Vosloo van Jeffreysbaai behartig. Sy kontakbesonderhede is Posbus 436, Jeffreysbaai 6330; Telefoon: 042 296 2187; Sel: 082 351 2444; Faks: 0865412616; E-pos: vosloobj@telkomsa.net