David Maynier, Shadow Minister of Defence and Military Veterans
3 April 2011
The Democratic Alliance (DA) is deeply concerned by Minister of Defence and Military Veterans Lindiwe Sisulu’s reported decision to lease two brand new Embraer Linaege 1000 jets, at the cost of R800 million, for the South African Air Force to transport VIPs.
The tender specifications for the aircraft reportedly included:
• being able to transport a minimum of 17 passengers;
• sleeping quarters, together with toilet and showers, for two passengers;
• onboard computer, facsimile and communications systems; and
• two conference facilities for at least six passengers.
The tender for leasing the aircraft was reportedly awarded to AdoAir, a company owned by a Nigerian businessman, Adegboyega Olulade.
Why are we spending R800million on aircraft for VIPs when millions of people do not have housing, health and basic services? With R800 million, for example, 10,000 RDP houses could be provided. Read more ...
04 April, 2011
02 April, 2011
A quote from the DA archives
“May the 18th is the Local Government Elections. The DA is ready to show you that our offer of clean and effective service delivery unlocks opportunity and delivers a better life for all the rainbow people of South Africa.”
01 April, 2011
Cawood wil Kouga Munisipaliteit weer beste maak
Die DA se aspirant-kandidaat vir die burgemeesterspos, dr. Chimpie Cawood, is vol vertroue dat sy party hierdie jaar die pyp in die Mei-verkiesing gaan rook en die ANC uit die kussings sal lig.
Cawood sê die DA-span wil weer die Kouga uit sy huidige staat van verval en administratiewe en finansiële moeras waarin dit verval het, optel tot Vuna-toekenningstatus wat die DA dit in 2002 bereik het, toe hulle aan bewind was.
Cawood, wat reeds 17 jaar ondervinding op plaaslike regeringsvlak het, is goed toegerus vir die pos as eerste burger van die Kouga. Hy was eers burgemeester van Stellenbosch en daarna vir twee jaar burgemeester van die geamalgameerde Kouga Munisipaliteit van 2000 tot 2002. Onder sy leiding het die Kouga Raad ‘n Vuna-toekenning ontvang vir die beste kategorie-B munisipaliteit in die Oos-Kaap. Hy dien tans op die DA se Provinsiale Raad en is die DA se koukusleier in die Kouga die afgelope 9 jaar.
Voor hy aktief betrokke geraak het in die politiek het hy diep spore getrap in die onderwys. Hy het ‘n doktorsgraad in opvoedkunde en was professor en mede-dekaan van die opvoedkunde department aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy het ook ‘n eretoekenning vir sy bydrae tot onderwys in Suid Afrika van die Opvoedkundige Vereniging van Suid-Afrika ontvang.
Cawood is besonder trots op sy lewenslange betrokkenheid by gemeenskapsake. In Stellenbosch was hy onder meer leier van ‘n projek vir die toelating van swart studente tot ‘n tradisioneel wit Suid Afrikaanse Universiteit. Daarna was hy die leier van ‘n onderhandelingspan wat twee nuwe hoer skole vir bruin leerlinge in die Stellenbosch-omgewing beding het. As inwoner van St Francisbaai was hy voorsitter van die St Francisbaai-belastingbetalersvereniging, die Sea Vista skooltrust, die rampbestuurskomitee en president van die rolbalklub.
Cawood sê die DA-span is nie net verteenwoordigend van die Kouga nie, maar daar is ook ‘n gesonde balans tussen ondervinding en die jeug. Hy is vol vertroue dat die DA die huidige probleme van korrupsie, nepotisme en nie-deursigtigheid in die Kouga Munisipaliteit sal uitroei.
“Dit is ons missie om die beste diens te lewer aan alle inwoners van die Kouga binne die finansiële vermoë van die munisipaliteit. Ons sal spesiale aandag gee aan die onder-onwikkelende gebiede in die Kouga wat noodsaaklike infrastruktuur benodig.”
Voorts beoog Cawood om die plaaslike arbeidsmark met werkskeppingsprojekte te stimuleer.
Piet Liebenberg
OUR TIMES
1 April 2011

Gelukwensing
Tydens hulle gereelde maandelikse vergadering op 31 Maart, het die DA-bestuurskomitee van Wyk 3 ‘n mosie aanvaar waarin alle wyks- en proporsionele kandidate van die Demokratiese Alliansie in die Kouga van harte geluk gewens word met hulle benoeming. Hulle word sterkte toegewens met die Groot Stryd wat in die aanloop tot die munisipale verkiesing op 18 Mei 2011 voorlê.
Plot to kill E Cape ANC leaders
01 April 2011
Sabelo Skiti and Lulamile Feni
The battle for municipal jobs in the Eastern Cape ANC has taken a deadly turn as police uncovered a list of ANC leaders allegedly earmarked for assassination.
Police yesterday arrested two men suspected of being involved in a plot to kill five prominent ANC leaders for allegedly blocking their preferred candidates from contesting local government positions in the forthcoming elections.
The “hit list” included an ANC provincial executive committee member and an MEC.
The arrests were made in Mthatha following a special joint operation between the Hawks’ crime intelligence and organised crime units, police said.
Provincial police spokesperson Brigadier Marinda Mills confirmed the arrests and the ex istence of a “hit list”. Read more ...

Public-sector corruption: we need to pass graft-busting legislation
Ian Ollis, Chief Whip of the Democratic Alliance
31 March 2011
The Democratic Alliance (DA) is deeply concerned by the enormous increase in corruption cases involving government departments and public entities, detailed by head of the Special Investigating Unit (SUI), Willie Hofmeyer, in Parliament yesterday. Parliament heard that 16 departments and entities are now under investigation, for a range of offences, including corruption, maladministration and fraud, and that the total cost of mismanaged public funds could amount to as much as R20 billion this financial year. Read more ...

1 uit 10 in SA tevrede met dienste
2011-04-01 07:54
Rajaa Azzakani
Kaapstad - Slegs een uit elke tien Suid-Afrikaners is tevrede met die gehalte van dienslewering deur distriks- en munisipale owerhede.
Dit is ’n drastiese afname sedert 2006 toe dié syfer op amper vier uit elke tien, of 39,5%, gestaan het.
Dit blyk uit ’n studie wat gedoen is deur die Instituut vir Demokrasie in Suid-Afrika (Idasa) wat Donderdag, sowat twee weke voor die munisipale verkiesing op 18 Mei, bekend gemaak is.
Van die redes wat aangevoer word vir dié ontevredenheid is die drastiese verswakking van basiese dienste soos water- en elektrisiteitsverskaffing en behuising.
Idasa het 2 375 volwasse Suid-Afrikaners in 21 munisipaliteite in Mpumalanga, Limpopo, KwaZulu-Natal en Noordwes hieroor genader.
Paul van der Hoof, redakteur van die verslag, het gesê die doel van die peiling was om van gewone Suid-Afrikaners te hoor hoe plaaslike regerings oor die laaste vier jaar gevorder het.
“Die peiling toon dat die gaping tussen dié wat regeer en diegene wat regeer word ál groter word.” Lees verder: nuus24 ...

Subscribe to:
Posts (Atom)