2011-03-20 22:35
Kaapstad - Terwyl Suid-Afrikaners regoor die land vandag Menseregtedag vier, toon ’n rapportkaart hieroor dat die land swak vaar wat betref gelykheid voor die reg, onderwys, vryheid tot handel en toegang tot inligting.
Die Sentrum vir Grondwetlike Regte se derde jaarlikse rapportkaart laat Suid-Afrika weer, net soos in 2010, met ’n E-simbool druip vir gelykheid. Lees verder: Die Burger
(Onse Kouga-bewindhebbers vaar nie veel beter nie!)
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment
Comment here
Lewer hier kommentaar