2011-03-24 09:06
Kaapstad - Magte binne die ANC-faksies in die Wes-Kaap het dalk ’n aandeel in die herrie wat Dinsdag by die party se hoofkantoor in die middestad losgebars het.
Só meen ontleders wat gister die situasie bespreek het. Dít terwyl die DA in sy mou lag en in ’n verklaring gesê het die ANC voer ’n oorlog met homself.
ANC-lede van nagenoeg 19 takke in die provinsie, meestal in die metropool, het Dinsdag hul ontevredenheid met lysprosesse en die kies van kandidate gewys deur die kantore te beset en provinsiale ANC-leiers as gyselaars aan te hou. Lees verder: nuus24 ...
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment
Comment here
Lewer hier kommentaar