Die Demokratiese Alliansie is verbind tot uitnemende dienslewering. Saam kan ons berge versit. The Democratic Alliance is committed to service excellence. Together we can move mountains. SAVE KOUGA. VOTE DA ON 18 MAY 2011

Click
here if you have any comments about the Democratic Alliance in the Jeffreys Bay region.

30 September, 2010

Minutes of a Ward 3 committee meeting - 5th August 2010

Present
J Thiart (Chairperson), C Womersley, Dr. B Vosloo, J Davel, Councillor Nico Botha, Henda Thiart (secretary)

Opening and welcome
The Chairman extended a word of welcome to all present. H Thiart opened the meeting with a prayer.

Confirmation of the minutes of the 24th June 2010
The minutes were previously circulated and taken as read and approved. Proposed by B Vosloo and seconded by C Womersley.

Matters arising from the minutes
• To date we have 127 paid-up members.
• It is very difficult to recruit activists for door-to-door canvassing.
• Mostly elderly persons reside in Ward 3.
• Kowie Swiegers and Gene Tesselaar declared that they are available on election day to help where needed.

Report-back by Councillor Botha
• The KM is not forthcoming about important issues such as the pre-paid meter debacle and the theft of R860 000. The same can be reported about Fred Dennis and his suspension.
• The report-back meeting in regard to the activities of the oversight committee was poorly handled. Questions by the public and Councillors were unsatisfactorily dealt with.
• It was reported that a surprising number of Black paid up members attended the DA Congress in Cape Town. The Brown component was also well represented.
• The DA’s local aims are to win at least 4 wards with a large voters percentage in order to be able to nominate at least another 11 proportional Councillors. The new Council will consist of 29 Councillors, and for a DA take over we will need at least 15 Councillors.
• The newly-built ward committee office cannot be used by the Councillor of Ward 3. The KM has not yet provided furniture.
• Registration of voters. The office of the I E C will be available at venues still to be announced in January and February 2011. This information is important for the registration of voters in their Wards of residence on the day of the election, and also registration of new residents who are not yet registered in the Kouga as a voting district.

Ward 3 AGM
• It was decided that the AGM will be held on 27th August 2010 at 17:30. The venue will be the hall at Sea views Holiday Resort. After the AGM there will be a “bring and braai” and a social get together.
• In conjunction with B Vosloo the notices will be sent via the DA structures by SMS, E-mail notices, the DA Blog, and where none of the former is available, direct handouts to the member.
• The Chairman will communicate with B. Vosloo.
• Notices must be sent out not later than 13 August 2010. Councillor Nico Botha will be the guest speaker. An invitation will also be extended to Councillor Chimpy Cawood and MP Elza van Lingen.

Date of the next meeting
To be determined by the newly-elected committee.

27 September, 2010

Helen se weeklikse nuusbrief - 27 September 2010

ANC se vrese bewys dat ons demokrasie volwasse word

(Click on http://www.da.org.za/newsroom.htm?action=view-news-item&id=8735 to read the English text)

Ons vier vandag (24 September) Erfenisdag. Ek weet baie van ons gaan met ons geliefdes om ’n braai ontspan. Ek hoop baie van ons sal ook die ryk tapisserie van ons unieke Suid-Afrikaanse kultuur gedenk.

Ek gaan die dag met lede van die DA-familie in George deurbring waar ons ons gedeelde uiteenlopendheid (’n heerlik Suid-Afrikaanse oksimoron) gaan vier. Sodoende gaan ons hulde bring aan almal wat gehelp het om ons nasie te maak wat hy vandag is.

Ek praat nie net van die politieke en geloofsleiers wat die nuwe Suid-Afrika geskep het nie. Ons staan inderdaad op die skouers van reuse, maar dit is ewe waar dat ons nie vandag hier sou gewees het as dit nie vir Suid-Afrika se mense was nie.

Suid-Afrika se mense het tot vreedsame onderhandeling ingestem, eerder as rasse-geweld en -vergelding. Die mense het ’n nie-rassige demokrasie aanvaar. Die mense het ingestem tot die finale Grondwet wat regte vir almal gewaarborg het.

Terwyl ons voortgaan met die reis wat op 2 Februarie 1990 begin het, moet ons onthou dit is die mense, en nie die politici nie, wat die mag het om die toekoms te skep wat hulle wil hê. Dit is waarom ’n demokrasie draai.

Die sukses van ons demokrasie hang daarvan af dat mense dit moet verstaan. Demokrasie is sonder enige betekenis as mense nie besef hulle het die mag om hul leiers tot verantwoording te roep, en hul omstandighede deur middel van die stembus te verander nie.

Die probleem is dat baie mense daarbuite dink ’n politieke party is soos ’n sokkerspan – dat jy deur dik en dun lojaal moet bly.

Die teenoorgestelde is eintlik waar. Wanneer ’n politieke party korrup is, en beleid voorstaan wat na ’n mislukte staat gaan lei, het mense nie net die reg om by die stembus ’n ingeligte keuse te maak nie, maar die verantwoordelikheid om dit te doen. Ons noem dit toerekenbaarheid.

Daarsonder is ’n diktatorskap die gevolg.

Ek het dit al tevore gesê: In ’n demokrasie moet die politici vir die kiesers bang wees, en nie andersom nie.

Daar is baie tekens dat ons demokrasie op die verkeerde pad is. As die ANC sy sin kry en die Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting aanvaar, sal mense die regering oplaas meer vrees as wat die regering hulle vrees. Dié wet sal korrupte politici teen openbare ondersoeke beskerm, en diegene straf wat dit sou durf waag om politici vir hul optrede toerekenbaar te hou.

Net so is daar tekens dat ons demokrasie volwasse word en dat politici vir die kiesers bang begin word.

Die amusante opskrif van ’n berig op die voorblad van The Sowetan vandeesweek het gelui: “ANC vrees Zille”. Ek is gewoond aan opskrifte wat lui: “ANC blameer Zille”, maar ek het myself afgevra: waar kom die “vrees” vandaan? Toe lees ek die berig oor die ANC se Nasionale Hoofraadsvergadering in Durban en Sekretaris-Generaal Gwede Mantashe se “Organisasie-oorsigverslag oor die Stand van die Organisasie”.

Mantashe het gepraat oor die “bedreiging van opposisiepartye wat koalisies skep”. Hy het die “opwaartse neiging in steun vir die DA” as ’n beduidende uitdaging vir die ANC se allesoorheersing beskou. Die belangrikste was dat hy ANC-strukture gesmeek het om “die versoeking te weerstaan om arrogant te wees” en “te dink dat ons mense se steun vanselfsprekend is”.

Dis ’n belangrike ontwikkeling. Nie weens daardie “ANC vrees Zille” nie. Selfs nie eens weens ’n moontlike “ANC vrees die DA” nie, maar omdat die ANC vir die kiesers begin bang word. Wat ’n waterskeiding in ons politiek! Hoe meer die ANC die kiesers vrees, hoe meer sal hy teen arrogansie waak, en hoe meer sal hy probeer om sy prestasie te verbeter. Dis hoe ’n demokrasie werk.

Die ANC het inderdaad baie rede om vir die kiesers bang te wees: hy het sedert die verkiesing van 2009 verskeie setels in tussenverkiesings afgestaan – agt van hulle aan die DA.

Ons weet dat toenemende steun vir die DA van ons prestasie as opposisie en as regering sal afhang. Soms moet ons taai besluite neem, maar wanneer ons dit doen, is dit omdat ons beleid moet werk om ’n konteks vir werkskepping, dienslewering, beter onderwys en gesondheidsorg te skep. Ons moet die Grondwet en die oppergesag van die reg te alle tye verdedig. Dít is die sake wat die kiesers moet gebruik om ’n politieke party te beoordeel en ’n keuse te maak.

Ons nader ’n keerpunt in ons politiek. Dit is wanneer al hoe meer mense besef dat die ANC Suid-Afrika in die steek gelaat het. Ons moet sorg dat ons ’n beter alternatief vir almal kan bied.

As Suid-Afrika dié demokratiese kultuur kan ontwikkel en ’n alternatief kan kies, sal ons ’n belangrike erfenis aan die volgende geslag bemaak. Dit sal die beste erfenis wees wat ons hulle kan gee.

En eendag, wanneer hulle op Erfenisdag om ’n braai staan, sal hulle dalk hulde bring aan die mense wat die mag van hul stem besef het, en dit gebruik het om die fondamente van ons demokrasie in te burger.

17 September, 2010

DA Young Leaders Programme

Applications for the Young Leaders Programme are now open.

Closing date: 1 October 2010.

"Now is the time to stand up as a leader and help all South Africans to see what can be achieved under a DA government. It is time to reignite the spark of hope. As long as we keep faith in our project, the prospects for South Africa are good. As long as we keep rowing together in the right direction, we can become an open, opportunity society. For the next 20 years at least, South Africa will be the most exciting country in the world in which to live and make a contribution to the future. It will be a great story to tell your grandchildren one day. We can overcome our history and shape our future together.” Helen Zille

The DA’s Young Leaders Programme (YLP) is a programme for young South Africans who want to change the face of South African politics and who have the potential to do so. This yearlong, part time leadership development programme is exclusively designed to give participants the skills, knowledge and confidence required to be the future leaders of the Democratic Alliance and South Africa.

The YLP is open to all young South Africans between the ages of 18 and 35, who share the DA’s vision of the Open Opportunity Society for All and have proven themselves to be committed and passionate leaders set on making a difference in South Africa.

Click here to read more

Weekend driving on Eastern Cape roads is a free for all.

Weekend driving on Eastern Cape roads is a free for all as provincial traffic cops refuse to work any longer due to non-payment of overtime.

This news was conveyed to a Legislature Transport Portfolio oversight meeting at the Provincial Traffic offices in Port Elizabeth yesterday (subs: Thurs, 2 Sept).

Furthermore, a legislature question regarding when overtime payments will be done, asked by myself in July to the MEC for Transport, Ghishma Barry, remains unanswered.

The outstanding overtime owed to some officers goes back as far as December 2009.

The lack of visible policing on our roads over weekends will put the lives of all motorists in extra danger. Weekends will now be a field-day for drunk drivers, speedsters and lawbreakers to flout traffic laws.

All motorists are entitled to be protected with safety while using our roads and their safety must not be at risk due to the non-attendance of traffic officers.

The MEC must be squarely to blame for accidents committed on weekends when traffic policing could have avoided such incidents.

I will be raising this issue as a matter of urgency with the Transport Portfolio Committee at its meeting on Wednesday (subs: 8 Sept) asking for urgent intervention to pay these officers so that weekend policing can resume on our provincial roads.

For more information contact Dacre Haddon on 079 694 3788

Helen se weeklikse nuusbrief - 17 September 2010

Zuma moet die ekonomiese stuur vasgryp

Op die oomblik lê ek grootliks die klem op strategieë om armoede in ons land te verminder en te verlig. Ingeburgerde armoede is sonder twyfel die grootste struikelblok wat ons te bowe moet kom as ons ’n suksesvolle en volhoubare demokrasie wil word waarin mense lewens kan lei waarop hulle waarde stel.


Volgehoue ekonomiese groei is ’n noodsaaklike (maar ontoereikende) voorwaarde om armoede te oorwin. Dit beteken dat beleid bedink en in werking gestel moet word om te sorg dat ons ekonomie globaal meer mededingend word sodat ons meer belegging sal lok en meer werk kan skep. Elke land wat sy armste burgers volhoubaar uit armoede gelig het, het dit gedoen deur meer mededingend te word.


Ons het gister verneem dat Suid-Afrika 9 plekke, van 45 tot 54, in die Wêreld Ekonomiese Forum se Globale Mededingendheidsindeks teruggesak het. Dié indeks meet en vergelyk die mededingendheid van 139 lande, met gebruik van aanwysers soos infrastruktuur, makro-ekonomiese omgewing, gesondheid, onderwys, arbeidsmark-doeltreffendheid en vernuwing.


Die indeks onthul dat die stand van onderwys en gesondheid die grootste remming op ons mededingendheid plaas. Ons onderwysstelsel het op 130 uit 139 gestaan, en die gehalte van Wiskunde en Wetenskap was op twee na die laaste – nommer 137. Wat gesondheid betref, het ons ten opsigte van lewensverwagting op nommer 127 uit 139 gestaan, hoofsaaklik as gevolg van die breë voorkoms van MIV/vigs (ten opsigte van daardie aanwyser was ons op nommer 136).


Ons misdaadkoers – hoewel dit volgens die jongste misdaadstatistiek in die breë daal – het ook ’n uitwerking op ons globale mededingendheid. Uit die 139 lande wat ondersoek is, was ons op twee na laaste op nommer 137.


Nie alles was so vrot nie. Op sommige terreine het ons merkwaardig goed gevaar en beter punte as sommige van die wêreld se mees ontwikkelde ekonomieë behaal. Ons was nommer een ter wêreld vir die krag van ons ouditering- en verslagdoeningstandaarde, en nommer een vir die regulering van sekuriteitebeurse. Ongelukkig is dit baie makliker om ’n goeie ouditeringstelsel in stand te hou as om ’n mislukkende onderwysstelsel reg te ruk of die verspreiding van MIV/vigs te stuit.


Daar is egter dinge wat ons onmiddellik kan doen om ons mededingendheid te verbeter, werk te skep en armoede te verminder.

Klik hier om die volledige berig te lees.
Click here to read the English text.

11 September, 2010

Aanhaling van die week

Dit is ’n geweldige ironie dat Suid-Afrika die mees herverspreidende staat in die ontwikkelende wêreld is, maar ook een van die ongelykstes. Hoe meer ons deur die fiskus herversprei, hoe meer lyk dit of ons dié ongelykheid inburger. Die probleem is dat die armes in armoede opgesluit is. In plaas daarvan om die kern van die saak aan te pak, word die simptome behandel.”

Helen Zille, in haar onlangse aanlyn-nuusbrief Suid-Afrika Vandag: “Agt dinge wat ons moet doen om armoede te oorwin”

Ministers mysteriously absent: ANC mock service-delivery by not showing up

The Co-operative Governance and Traditional Affairs committee’s work included a comprehensive programme of visits to all communities hit by service delivery protests in the nine provinces. The result was a 60-page report on problems and solutions. Yet no Minister except the Minister of Human Settlements Tokyo Sexwale bothered to attend the debate.

This can mean only one of two things: either the ANC does not believe service delivery is a problem or it does not believe this report contains any solutions.

With the lone exception of Hon. Sizani, none of the ANC speakers in the debate managed to engage with the reasons for the protests or the recommendations to stop them happening again. Instead, they recited ANC policies and imagined achievements as if the problem did not exist. If the first step towards finding a solution is recognising the problem, then there does not seem to be much hope for progress on that front.

The report contains some valuable insights and useful recommendations. These, however, require the necessary political will to implement them and make a difference. If Ministers can’t be bothered to turn up for debates such as these, then that political will does not exist. Hence, nothing will change and thus more service delivery protests will continue.

Marti Wenger, Shadow Deputy Minister of Co - operative Governance and Traditional Affairs
10 September 2010