Die Demokratiese Alliansie is verbind tot uitnemende dienslewering. Saam kan ons berge versit. The Democratic Alliance is committed to service excellence. Together we can move mountains. SAVE KOUGA. VOTE DA ON 18 MAY 2011

Click
here if you have any comments about the Democratic Alliance in the Jeffreys Bay region.

17 October, 2010

Aanhaling van die week

"Die ANC het die Menseregtekommissie (MRK) nou in ’n ekwivalent van ’n ‘Erasmus-kommissie’ verander, en gebruik die vyeblaar van konstitusionele onafhanklikheid hiervoor. Die Menseregtekommissie is een van die Grondwet se Hoofstuk 9-instellings (soos die Openbare Beskermer) wat veronderstel is om onafhanklik te wees en magsmisbruik te verhoed. Deur kaderontplooiing het die ANC egter seker gemaak dat kaders wat in die eerste plek teenoor die ANC lojaal is, aan die hoof van dié instellings staan. Talle van die Hoofstuk 9-instellings het dus uitbreidings van die ANC se magsmisbruik geword (eerder as om dit te beperk)."

Helen Zille in haar onlangse Suid-Afrika Vandag, “’n Nuwe politieke afrekenbende”

No comments:

Post a Comment

Comment here
Lewer hier kommentaar