Die Demokratiese Alliansie is verbind tot uitnemende dienslewering. Saam kan ons berge versit. The Democratic Alliance is committed to service excellence. Together we can move mountains. SAVE KOUGA. VOTE DA ON 18 MAY 2011

Click
here if you have any comments about the Democratic Alliance in the Jeffreys Bay region.

12 May, 2011

ANC hét geweet

2011-05-12

Kaapstad - Die ANC is gister uitgevang oor sy leuen dat hy nié geweet het van die oop toilette in die Viljoenskroonse woongebied Rammulotsi nie. Lees verder: Die Burger ...

No comments:

Post a Comment

Comment here
Lewer hier kommentaar