DA-leier, Helen Zille, het gisteraand gewaarsku dat die ANC tot 18 Mei alles in sy vermoë sal doen om kiesers se aandag te probeer aflei van hulle swak prestasie met betrekking tot die lewering van noodsaaklike dienste aan armes.
“Die ANC sal ongetwyfeld die klem plaas op emosionele sake soos ras en apartheid wat die potensiaal het om ‘n wig in te dryf tussen bevolkingsgroepe,” het Zille aan ‘n groot groep kiesers van die Kouga op St. Francisbaai gesê.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment
Comment here
Lewer hier kommentaar