2011-05-02
Zelda Jongbloed
In die voor-1994-era was daar ’n sêding in die Oos-Kaap wat in die politieke klimaat wat tans daar heers, koue rillings langs menige rug sal afstuur: “As die Oos-Kaap nies, kry die res van die land die verkoue.”
Die Nelson Mandelabaai-metro is die een metropool wat die gevaar loop om uit ANC-hande te glip. Die eerste aanduiding dat die ANC nie te gerus behoort te wees oor hoe aantreklik die party nog vir Baaise kiesers is nie, was in die algemene verkiesing in 2009 toe die party se Oos-Kaapse steun met 15% gekrimp het tot 48%. Lees verder: nuus24
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment
Comment here
Lewer hier kommentaar