2011-05-10 00:00
’n Politikus is ’n gedierte wat op die draad kan sit met albei ore stewig op die grond, het die Amerikaanse koerantman en politieke kommentator H.L. Mencken eens gesê. Pres. Jacob Zuma leef dié waarheid nou tot nuwe hoogtes uit met sy stilte oor die rassistiese uitlatings van mnr. Julius Malema dat wit mense misdadigers is en só behandel moet word. Zuma “Die Swyger” het nogmaals bewys hy verspeel nie ’n kans om ’n kans te verspeel nie! Lees verder: Die Burger ...
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment
Comment here
Lewer hier kommentaar