2011-05-21
Tussen die lawaai deur van die DA se feesvierings oor die steun wat hy by die ANC afgeneem het en die ANC wat wal gooi dat hý steeds landwyd die meerderheidstem gekry het, staan een ding soos ’n paal bo water: Die uitslag dek die tafel vir ’n grondliggende herskikking van die politieke landskap in die aanloop tot die volgende nasionale verkiesing in 2014. Lees verder: Die Burger.
23 May, 2011
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Die koninkryk van die hemele het naby gekom.
ReplyDeleteGod het jou lief. Lees jou Bybel.