2011-04-07 01:30
VERA SCHOEMAN
Port Elizabeth - Oudpres. Nelson Mandela se siekte, Walter Sisulu se verjaardag, Solomon Mahlangu se dag van herinnering, Chris Hani se dood en die gramskap van die voorvaders is alles gister ingespan om stemme vir die ANC te werf.
Die president van die ANC-jeugliga, mnr. Julius Malema, het op ’n politieke saamtrek in New Brighton in die Baai links en regs raad uitgedeel oor wat kiesers alles op 18Mei in ag moet neem voordat hulle hul kruisies trek. Lees verder: Die Burger ...
No comments:
Post a Comment
Comment here
Lewer hier kommentaar