2011-04-17 21:57
Alles wat in die afgelope tien dae onthul is oor die gure professionele en private lewe van min. Sicelo Shiceka sou hom in ’n normale demokrasie tot ’n vinnige en onbesonge val gebring het.
Hy is die politieke hoof van die departement wat moet toesig hou oor munisipale regering.
En dis gemene saak dat die verval in plaaslike regering ’n ramp is van epiese proporsie.
Erge verwaarlosing en ’n gebrek aan die lewering van die mees basiese munisipale dienste.
Terwyl die minister wat moet rigting en leiding gee, vermis is in die aksie. Lees verder: nuus24
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment
Comment here
Lewer hier kommentaar