2011-04-29 13:27
Londen – Dis amptelik: Prins William en sy Catherine is in die huwelik bevestig in 'n swierige koninklike seremonie by die Westminster-abdy in Londen, wat bygewoon is deur 'n magdom koninklikes, bekendes, vriende en familie.
William en Catherine het aan mekaar trou beloof in 'n stampvol Westminster-abdy, terwyl sowat een miljoen mense die strate van Londen volgepak het, en twee miljard kykers televisieskerms oor die wêreld dopgehou het. Lees verder: nuus 24 ...
No comments:
Post a Comment
Comment here
Lewer hier kommentaar