Henda Thiart, die Demokratiese Alliansie se kandidaat vir Wyk 3, wil dringend ‘n tent of ‘n woonwa leen. Die tent of woonwa sal op stemdag (18 Mei) as ‘n DA-fokusarea by die Tecoma-stempunt gebruik word. Skakel haar asb. by 042-296-1976 as u kan help.
Henda herinner kiesers daaraan dat hulle hul stem op 18 Mei 2011 tussen 7.00 vm. en 7 nm. kan uitbring.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment
Comment here
Lewer hier kommentaar