“Terwyl ons na nog ’n verkiesingsjaar in 2011 uitsien, is dit die moeite werd om te besin oor die uitdagings vorentoe.
Daar is ’n maklike en ’n moeilike manier.
Die maklike manier is om rondom ras te mobiliseer, en begunstiging te misbruik om mag te verskans. Die moeilike manier is om Suid-Afrikaners te oortuig dat die politiek nie ’n stryd tussen rassegroepe is nie, maar ’n keuse tussen beleid wat verskillende paaie na die toekoms bied. Dit is wat die DA probeer doen.”
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment
Comment here
Lewer hier kommentaar