Die Demokratiese Alliansie is verbind tot uitnemende dienslewering. Saam kan ons berge versit. The Democratic Alliance is committed to service excellence. Together we can move mountains. SAVE KOUGA. VOTE DA ON 18 MAY 2011

Click
here if you have any comments about the Democratic Alliance in the Jeffreys Bay region.

24 July, 2010

Wekroep tot aksie

Komende Saterdag (24 Julie) gaan die opening van die DA se Federale Kongres landswyd regstreeks op sowel die SABC as e.tv. uitgesaai word. Elke uitsending gaan die klem plaas op die openingsrede deur Helen Zille, die DA se leier, wat net ná 10h30 op Saterdagoggend gaan plaasvind. Die openbare uitsaaier gaan die rede regstreeks op SABC uitsend.

No comments:

Post a Comment

Comment here
Lewer hier kommentaar