Die Demokratiese Alliansie is verbind tot uitnemende dienslewering. Saam kan ons berge versit. The Democratic Alliance is committed to service excellence. Together we can move mountains. SAVE KOUGA. VOTE DA ON 18 MAY 2011

Click
here if you have any comments about the Democratic Alliance in the Jeffreys Bay region.

14 April, 2011

ANC is sy eie grootste vyand, nie media nie

2011-04-13 23:00


Niemand glo die regerende party gaan die munisipale verkiesing verloor nie. Maar dit raak by die dag duideliker die ANC is erg benoud.

Eergister het nog ’n aanduiding daarvan gekom toe mnr. Gwede Mantashe, sekretaris-generaal, verklaar het die ANC se topleiers glo “die media” is die ANC se grootste opposisie in die verkiesing. Nie die DA of ander opposisiepartye nie.

Om die boodskapper die skuld te gee is ’n sekere teken van benoudheid. Hierin blink niemand meer uit as politici nie.

Dis toleransie vir korrupsie, ongeërgdheid oor doeltreffende regering, faksietwiste en selfverryking wat kiesers laat wegstaan van die ANC. Nie die media nie. Lees verder: Beeld ...

No comments:

Post a Comment

Comment here
Lewer hier kommentaar