Die Demokratiese Alliansie is verbind tot uitnemende dienslewering. Saam kan ons berge versit. The Democratic Alliance is committed to service excellence. Together we can move mountains. SAVE KOUGA. VOTE DA ON 18 MAY 2011

Click
here if you have any comments about the Democratic Alliance in the Jeffreys Bay region.

21 April, 2011

Bruines moet hulself ekonomies bemagtig

2011-04-21 01:00
Jason Lloyd

Die nuwe verskynsel hier vlak voor die plaaslike verkiesings is dat die ANC veral steun verloor onder sy tradisionele bruin middelklas-kiesers, wat ’n minderheid in dié gemeenskap vorm. Die meerderheid bestaan uit die werkersklas en ondersteun hoofsaaklik opposisiepartye soos die DA.

In gesprekke met mense uit die bruin middelklas, debatte op so­siale netwerke en koerantbriewe voer hulle aan die ANC is gestroop van alle redelikheid. Dat die waardesisteem wat die Mandela-generasie geskep en in stand gehou het, deur die Polokwane-populisme vernietig is. Dat die ANC verval het in ’n party waarin korrupsie en onbevoegdheid gedy en wat nie die basiese beginsels van die Grondwet respekteer nie – vernaam dat Suid-Afrika aan ál sy inwoners behoort. Lees verder: Die Burger ...

No comments:

Post a Comment

Comment here
Lewer hier kommentaar