Die Demokratiese Alliansie is verbind tot uitnemende dienslewering. Saam kan ons berge versit. The Democratic Alliance is committed to service excellence. Together we can move mountains. SAVE KOUGA. VOTE DA ON 18 MAY 2011

Click
here if you have any comments about the Democratic Alliance in the Jeffreys Bay region.

07 March, 2011

ANC kies Manyi se kant bo Manuel

2011-03-03 07:07

Kaapstad - Die ANC het Woensdagaand Jimmy Manyi se kant gekies en Trevor Manuel se skreiende kritiek op dié regeringswoordvoerder verwerp.

Gwede Mantashe, die ANC se sekretaris-generaal, het by navraag gesê: “(Ons) stem nie met die inhoud (van Manuel se ope brief aan Manyi) saam nie, dis ongelukkig. Manuel het nie vooraf met my gekonsulteer of dit bespreek nie.”

Die rassestorm wat om Manyi se kop losgebars het, blyk die regerende party en die kabinet in aanloop tot die plaaslike verkiesing te verdeel. Lees verder op nuus24 ...

No comments:

Post a Comment

Comment here
Lewer hier kommentaar