Die Demokratiese Alliansie is verbind tot uitnemende dienslewering. Saam kan ons berge versit. The Democratic Alliance is committed to service excellence. Together we can move mountains. SAVE KOUGA. VOTE DA ON 18 MAY 2011

Click
here if you have any comments about the Democratic Alliance in the Jeffreys Bay region.

20 March, 2011

ANC se kiesers nie lus vir stem

2011-03-20 08:56
Jan-Jan Joubert

Johannesburg - Kiesers in opposisiewyke is oor die algemeen meer ywerig om te stem in 18 Mei se verkiesing as kiesers in wyke waar die ANC ’n meerderheid het, blyk uit die statistieke vir die twee pas afgelope registrasienaweke.

Dit geld byna oral in die land behalwe KwaZulu-Natal, waar die ANC met ’n reuse-registrasiepoging vorendag gekom het.

Politieke waarnemers hou die registrasiesyfers altyd fyn dop omdat dit aandui presies hoeveel mense op presies watter plekke geregistreer het. Dis ’n vroeë aanduiding van wie in ’n verkiesing gaan groei: die regering of die opposisie. Lees verder: nuus24 ...

No comments:

Post a Comment

Comment here
Lewer hier kommentaar